Entrepreneurskap Werkwinkels

In samewerking met Swartland Municipality en CANYA Afrika het ons entrepreneurskap werkwinkels aangebied.

Die fokus was om opkomende bestaande besighede meer insig te gee oor wat dit behels om ‘n besigheid te bedryf en ook inligting te gee vir mense wat besighede wil begin, hoe begin jy en waar begin jy.

Vir meer inligting oor Entrepreneurskap Werkswinkels kontak: Jacqulene Melenephy by jmelenephy@wcdm.co.za 

 

Prev Post
SNOEK & PATAT FESTIVAL 2021

Add Comment

Your email is safe with us.